Professionele, vriendelike diens betreffende BTW, jaareindes, WVF, rekons en navrae.
As ek vashaak, kontak ek BVSA Riversdal en die probleem word opgelos. Ons het volle vertroue in Anene de Beer om in ons beste belang te handel en saam met die personeel van BVSA Riversdal vorm ons 'n wenspan.