fbpx

Clerk – Grabouw

BVSA is ‘n dinamiese rekenkundige firma wat die klein en medium sakesektor ondersteun. Ons beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n KLERK om by ons span aan te sluit.

Vergoeding is mark verwant en groepsvoordele is beskikbaar.

Pligte sluit in, maar is nie beperk tot die volgende:

  • Assisteer die BVSA span met rekeningkundige pligte soos nodig.
  • Opstel/verwerking van rekeningkundige rekords van kliënte op Pastel/Sage/Xero.
  • Voorbereiding van rekeningkundige werk met betrekking tot die opstel van finansiële jaarstate op Caseware Working Papers.
  • Verantwoordelik vir die berekening van BTW, LBS en ander noodsaaklike SAID-vereistes, soos bv. hantering van dispute, op ‘n maandelikse basis.
  • Verantwoordelik vir die berekening en indiening van inkomste belasting: Individue en Maatskappye.

Vereistes:

  • Matriek sertifikaat.
  • Tersiêre studies in die rekeningkundige rigting reeds begin of beoog om te begin.
  • Moet LBS (EMP201 ens.) ervaring hê

Sluitingsdatum vir aansoeke is 25 Junie 2021, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was, indien u niks van ons hoor teen 25 Junie 2021 nie.

Stuur jou CV, akademiese rekords en dekbrief na hermanus@bvsa.ltd

Recent Posts

Start typing and press Enter to search