Programmeerder – Oudtshoorn
BVSA Rekenmeesters is op soek na ’n talentvolle en gedrewe Programmeerder om ons span in Oudtshoorn te versterk. Ons soek ’n probleem oplosser met kreatiewe denke en ’n passie vir tegnologie.
Vereistes:
- B.Sc in IT: Reeds voltooi of tans besig met studies in hierdie rigting.
- Ervaring in:
- Python
- Power BI
- Machine Learning en Kunsmatige Intelligensie
- Power Automate
- Kennis of ervaring in Rekeningkunde of Besigheidstudies sal tot kandidaat se voordeel wees.
- Afrikaanssprekend
Sluitingsdatum: 17 Januarie 2025
Stuur jou CV en dekbrief na: loopbaan@bvsa.co.za
Recent Posts