Rekenmeester / Klerk – Riversdal

BVSA is ‘n gevestigde finansiële en rekeningkundige firma wat daarop gemik is om uitstekende en persoonlike diens aan ons kliënte te lewer. Ons Riversdal-kantoor is op soek na ‘n Rekenmeester of Klerk om by ons span aan te sluit.

Wat ons soek:

🔹 BRek-graad of ‘n relevante kwalifikasie in rekeningkunde
🔹 2 tot 3 jaar ondervinding in die opstel van finansiële state
🔹 Vaardigheid in Caseware Working Papers
🔹 Kennis van Xero en Sage sal voordelig wees
🔹 Goeie kommunikasievaardighede en ‘n professionele werksetiek
🔹 Vermoë om onafhanklik en akkuraat te werk

Wat ons bied:

✔️ ‘n Professionele en ondersteunende werksomgewing
✔️ Geleenthede vir groei en ontwikkeling
✔️ Mededingende vergoeding gebaseer op ervaring en kwalifikasies

Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Maart 2025

Stuur jou CV en ‘n kort motiveringsbrief na loopbaan@bvsa.co.za met die onderwerp “Aansoek: Rekenmeester / Klerk – Riversdal”.

Recent Posts
Verified by MonsterInsights