fbpx

Rekenmeester – Malmesbury

 In Vacant positions

Stel jy belang om in te skakel by ons span van rekenmeesters by BVSA Konsult op Malmesbury?

Verantwoordelikhede :

  • Verwerking van kliënte se transaksies op rekeningkundige pakkette, SAGE One en Xero
  • Voorbereiding van finansiële state
  • Rekonsiliasie van rekeningkundige inligting
  • Voorbereiding van BTW en Inkomstebelastingopgawes
  • Saamstel van bestuurstate

Kwalifikasie en ondervinding :

  • Vaardig in Afrikaans en Engels
  • Voltooide BComm graad (of besig daarmee)
  • Vorige ondervinding by ‘n rekenmeestersfirma / voltooide klerkskap

Stuur asb CV en akademiese rekord na : hr@bvsa.ltd so gou moontlik. Noem asb. die pos waarvoor u aansoek doen in die ‘subject’ spasie.

Aanvaar asb dat jou aansoek onsuksesvol was indien jy nie binne 6 weke gekontak word nie.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search