fbpx

SAIPA Klerk / Rekenmeester – Bredasdorp

 In Vacant positions

Stel jy belang om in te skakel by ons span van rekenmeesters by BVSA Konsult op Bredasdorp?

Verantwoordelikhede :– Verwerking van kliënte se transaksies op rekeningkundige pakkette, SAGE One en Xero– Voorbereiding van finansiële state– Rekonsiliasie van rekeningkundige inligting– Voorbereiding van BTW en Inkomstebelastingopgawes– Saamstel van bestuurstate

Kwalifikasie en ondervinding :– Vaardig in Afrikaans en Engels– Voltooide BComm graad (of besig daarmee)– Twee tot drie jaar ondervinding by ’n rekenmeestersfirma–  Voltooide of gedeeltelik-voltooide klerkskap

Stuur asb CV en akademiese rekord na careers@bvsa.ltd. Gebruik asb. die posbenaming as onderwerp.

Aanvaar asb. dat jou aansoek onsuksesvol was indien jy nie binne 6 weke gekontak word nie.

Recent Posts

Start typing and press Enter to search