SAIPA Klerke 2025 – Paarl
SAIPA Klerkskap 2025 – Paarl
Stel jy belang om deel te word van ons rekeningkundige span by BVSA Paarl?
Verantwoordelikhede:
- Verwerking van kliënte se transaksies op rekeningkundige sagteware, insluitend SAGE One en Xero .
- Voorbereiding van finansiële state.
- Rekonsiliasie van rekeningkundige inligting.
- Voorbereiding van BTW- en Inkomstebelastingopgawes.
- Saamstel van bestuurstate.
Kwalifikasie en ondervinding:
- Vaardig in Afrikaans en Engels.
- Voltooide BCom-graad of tans besig met studies.
- Rekenaargeletterd.
- Vorige ondervinding by ‘n rekenmeestersfirma sal voordelig wees.
Stuur asb. CV en akademiese rekord na: loopbaan@bvsa.ltd so gou moontlik.
Neem asseblief kennis dat jou aansoek as onsuksesvol beskou sal word indien jy nie binne 6 weke gekontak word nie.
Recent Posts