Oudit Bestuurder – Robertson

 In Vacant positions

BVSA Robertson het ’n geleentheid vir ’n Oudit Senior. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die beplanning, bestuur en nasien van ouditlêers, sowel as kliëntebesoeke en sekere rekenkundige werk.

Vereistes:

  • BRek of soortgelyke kwalifikasie
  • Voltooide SAICA-klerkskap
  • Ondervinding met CaseWare Working Papers
  • Vermoë om onafhanklik te werk
  • Tweetalig (Afrikaans & Engels)

Indien jy oor die nodige ervaring beskik en jou loopbaan verder wil bou by ’n gevestigde firma, stuur asseblief jou CV aan loopbaan@bvsa.co.za.

Recent Posts
Verified by MonsterInsights