Senior Rekenmeester – Malmesbury
BVSA Rekenmeesters Malmesbury is op soek na ’n Senior Rekenmeester om by ons dinamiese span aan te sluit.
Vereistes:
- Toepaslike kwalifikasie en relevante ervaring
- Ervaring met Finansiële jaarstate, belasting en kliënte portefeuljes
- Sterk tegniese en bestuursvaardighede
- Vermoë om onafhanklik en professioneel te werk
- Vermoë om personeel te kan oplei
- Voltooide SAICA klerkskap of oudit agtergrond sal in kandidaat se guns tel.
Aanvangsdatum: So gou moontlik
Sluitingsdatum vir aansoeke: Einde Februarie 2026
Stuur asseblief u CV na careers@bvsa.co.za
Indien u nie binne 6 weke ná die sluitingsdatum terugvoering ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
Recent Posts