Boekhouer – Vredenburg

 In Vacant positions

Is jy noukeurig, lief vir syfers en gereed vir ’n nuwe geleentheid? Sluit aan by ons span!

Vereistes:

  • Graad 12 met Wiskunde en Rekeningkunde
  • Afrikaans en Engels magtig
  • Rekenaarvaardigheid
  • ’n Geldige bestuurslisensie of leerlingrybewys

Ondervinding in Xero en PaySpace sal tot jou voordeel tel.

Aanvangsdatum: So gou moontlik.

Stuur jou CV en akademiese rekord na careers@bvsa.co.za en dui “Boekhouer – Vredenburg” in die onderwerp reël aan.

Recent Posts