Tydlose wyshede in besigheid: Aanhalings wat inspireer

Tydlose wyshede in besigheid: Aanhalings wat inspireer

Die volgende paar aanhalings het ek deur my jare as adviseur en ook besigheidseienaar teëgekom  en verwys byna daagliks daarna terug. Sommige is gemaak deur bekende mense soos Warren Buffet of Johann Rupert, en ander deur van my kliënte oor die jare, as gevolg van hulle ervarings en ondervinding in die besigheidswêreld. Miskien kan een van hulle vir ons lesers van nut wees.

“There is plenty of money to be made in the center of the court. There is no need to play around the edges.” Warren Buffet

“The market, like the Lord, helps those who help themselves. But unlike the Lord, the market does not forgive those who know not what they do.” Warren Buffet

“Oh, but Sir, there is a lot of work all over the world if you are not lazy and want to work.” Italian Waiter

“’n Mens toets nooit die diepte van ‘n rivier met beide jou voete nie.”

“The business that becomes bloated with unnecessary expenses in time of plenty is the business that will sink when things turn for the worse.”

“Rykdom wat maklik kom, verdwyn net so maklik. Wie bietjie vir bietjie bymekaarmaak het naderhand baie.” Spreuke

“Ongelukkig maak ‘n besigheidsman/boer sy swakste besluite in die goeie tye.”

“If a business needs lots of capital to grow, it will never make you rich. If a business doesn’t need lots of capital to grow, it won’t leave you poor.”

“Het jy al ooit ʼn leë meelsak sien regop staan? Indien wel, moenie belê nie.”

“Inaction is death.” Johann Rupert

“Geld is slim dit verlaat dom mense oor tyd.”

“As jy 70% weet wat jou plan behels, gaan voort met die idee. Moenie probeer wag vir 100% nie. 95% van entrepreneurskap gaan oor die uitvoering van die plan en nie die idee nie.”

“The price you pay for an investment is the differentiator between a temporary loss and a permanent capital loss.”

“You want to learn from experience, but you rather want to learn from other people’s experience than your own.”

“En die belangrikste van geloof, hoop en liefde in besigheid is KONTANTVLOEI.”

 

Kobus Lourens

Besturende Direkteur

BVSA Capital

Verified by MonsterInsights