BVSA Gholfdag 2025 – Speel vir ‘n doel!
Hierdie is meer as net ‘n gholfdag – dit is ‘n kans om ‘n verskil te maak! Elke jaar help ons om fondse in te samel vir ‘n waardige saak. Kyk die video om te sien hoe ons verlede jaar Huis Loerie se dak herstel het!
📅 Datum: 28 Mei 2025
📍 Wingate Park Country Club
⏰ Tee-off: 10:30
Wil jy deel wees van hierdie spesiale dag? Vul die Google-vorm in om jou plek te bespreek!
🔗 [Volg die skakel om in te skryf]
Speel saam, netwerk, en help ons om nóg ‘n keer ‘n impak te maak!