Grootste firma van die jaar – SAGE-toekenning
BVSA Groep is trots om aan te kondig dat ons die GROOTSTE FIRM VAN DIE JAAR IN SUID-AFRIKA toekenning ontvang het tydens die FY20 Partner and Accountant Kick-Off-geleentheid in Kaapstad! Die toekenning is deur SAGE aan die Groep toegeken.
Angela Theart het die toekenning namens die Groep ontvang.
Recent Posts