Why accounting is important | Hoekom is boekhouding belangrik? – Vincent Berends

 In News

Indien jy al ooit gewonder het “Hoekom is boekhouding belangrik?” dan is hierdie artikel vir jou bedoel. Many business owners don’t realize the importance of proper and up-to-date bookkeeping until it’s too late, resulting in unnecessary taxes and penalties for the business and its owners that could have been avoided. Met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) se toenemende verbeteringe aan hul stelsels, is dit nou meer belangrik as ooit om jou boekhouding so akkuraat en op datum as moontlik te hou.

With the majority of businesses and individuals having a February year-end, we handle and submit more provisional tax returns during February (and August) than any other month of the year. During this period, it has become increasingly clear to me how crucial it is for both businesses and individuals to maintain accurate and up-to-date accounting records and bookkeeping.

Vir sommige kliënte wat nie hul boekhouding behoorlik en akkuraat bygehou het nie, was ons verplig om addisionele tyd te spandeer aan berekeninge en navrae. Verder moes ons aanpassings maak vir die onvolledige rekords wat wel verskaf is. Dit het gelei tot hoër fooie betaalbaar deur hierdie kliënte. Dit kon ook meebring dat hierdie kliënte aansienlik meer (of minder) voorlopige belasting aan SARS oorbetaal het, wat tot onnodige finansiële skade in die vorm van rentes of boetes vir onderverklaring en onderbetaling aan SARS kon lei. Sulke situasies kon verdere druk op die operasionele vereistes van die besigheid geplaas het.

Top 5 redes hoekom boekhouding belangrik is / Top 5 Reasons Why Accounting is Important
1. Wettige verpligting / Legal obligation
2. Verstaan jou besigheid / Understanding your business
3. Hou die besigheid georganiseerd / Keeps the business organized
4. Noodsaaklik vir finansiële besluite / Necessary for financial decisions
5. Meet besigheidsprestasie en help met die vermindering van risiko’s / Measures business performance and mitigates risks

1. Wetlike verpligtinge. Enige besigheid, ongeag van die vorm waarin dit bedryf word, is volgens Suid-Afrikaanse wetgewing verplig om akkurate rekords te hou van alle rekenkundige (en belasting-) transaksies. Hierdie rekeningkundige rekords dien as die grondslag vir die samestelling van finansiële verslae, wat saam met die onderskeie statutêre opgawes by instansies soos die SARS, die Maatskappy- en Intellektuele Eiendoms Kommissie (CIPC) en die Meester van die Hooggeregshof ingedien moet word. Brondokumente waarop die rekenkundige inskrywings gebaseer is, moet vir ‘n minimum van vyf jaar na die aanslagdatum, en in sommige gevalle vir ‘n aansienlike langer tydperk, in veilige bewaring gehou word.

2. Understanding your business. Running a business without monitoring all expenses and revenue is impractical. As a business owner, it’s crucial to look at the full picture; income and expenses constitute just a fraction of the whole scenario. Financial statements such as the statement of financial position, the statement of cash flows, and forecasting reports can reveal insights quite distinct from what the income statement (statement of profit and loss) shows.

3. Keeps the business organized. Proper accounting is essential for accurately determining available funds for operational and other essential business needs, after all obligations are fulfilled. Relying solely on bank account balances to manage the business poses significant risks and is strongly advised against.

4. Noodsaaklik vir finansiële besluite. Indien jy of jou besigheid oorskot kontant reserwes wil belê om inflasie te bekamp en groei op die belegging te realiseer, word daar na die besigheid se rekenkundige rekords gekyk. Dit help om te bepaal hoeveel kontant reserwes geïnvesteer kan word sonder om druk op die huidige bedrywighede te plaas. Indien finansiering of lenings aangevra word, gebruik uitleners die finansiële state van die besigheid om te bepaal vir watter leningsbedrag gekwalifiseer kan word, die risiko vir die uitlener, en op watter terme (soos betalingstermyn en rentekoers) die lening aangebied kan word. Laastens, die rekenkundige rekords speel ‘n sleutelrol in die bepaling van die besigheid se verkoopwaarde en is van kritieke belang vir potensiële kopers of beleggers tydens die koper se omsigtigheid ondersoek.

5. Measures business performance and mitigating risks. Implementing a proper accounting system is crucial for mitigating the risks inherent in your type of business. These systems are designed to help manage the books effectively, ensuring proper record-keeping and clear accountability for debts and receivables. Additionally, many accountants serve as financial analysts for their clients, examining financial records to identify and detect accounting errors. Detecting these errors early through accounting information is far more efficient than addressing them later, when they may have escalated into more severe issues with adverse financial consequences.

Vir meer inligting of advies rakende die redes waarom behoorlike boekhouding belangrik is, maak gerus kontak met enige van ons tak-direkteure by BVSA. At BVSA, we aim to offer more than just a financial reporting services. Our goal is to be your most valuable advisor, standing with you and supporting you as you make crucial decisions about your business, estate, legacy, and, most importantly, your tax planning. By BVSA, werk ons met meer as net syfers!

 

Geskryf deur Vincent Berends CA(SA)

Tak-direkteur: BVSA Bredasdorp

Recent Posts
Verified by MonsterInsights