Worcester – Senior finansiële klerk
Ons het ’n geleentheid vir ’n kundige en ervare Senior Finansiële Klerk in Worcester, Wes-Kaap.
Ligging: Worcester, Wes-Kaap
Pos: Senior Finansiële Klerk
Salaris: R30 000–R35 000 per maand
Vereistes:
- Minstens vyf jaar toepaslike ervaring
- Ervaring binne ’n rekenmeestersfirma sal voordelig wees
- Goeie kennis van Microsoft Excel
- Goeie kennis van Xero en CaseWare
- Ervaring met belastingopgawes
- Ervaring met SARS-dispute
Sluitingsdatum: 14 Augustus 2026
Stuur jou CV en akademiese rekords na:
careers@bvsa.co.za
Slegs kandidate op die kortlys sal gekontak word.
BVSA — More than just numbers!
Recent Posts