Korttermynverskering se voortdurende marksiklusse en uitdagings
Die korttermynversekeringsbedryf gaan voortdurend deur siklusse van markveranderinge. Versekeraars se uiteindelike doelwit verskil nie van dié van ander besighede nie: om hul besigheid finansieel [...]